Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Elektrisiteitsopwekking bronne - Coggle Diagram
Elektrisiteitsopwekking bronne
Bronne
Windkrag
Hidro-elektrisiteit
Sonkrag
Golfkrag
Kernkrag in SA
Geotermiese krag opwekking
Windkrag
Reuse windterbines gebruik om elektriese opwekking te draai
Voordele
Gratis
Hernubaar
Geen afvalprodukte
Nadele
Windterbines is groot & duur
Lae kragverskaffingsvermoe
Nie genoeg wind in streke
Hidro-elektrisiteit
Opgewek deur beweging v vallende water vanaf hoe na laer vlakke
Voordele
Gratis
Hernubaar
Betroubare bron
Water beheer
Opgegaarde water kan gebruik word
Geen afvalprodukte
Gariepdam
Nadele
Infrastruktuur is duur
Ekologiese & omgewingsimpakte
Oorstroming
Verwoesting v landgebaseerde ekostelsels
Vernietiging v landbougrond
Verplaas gemeenskappe
Sonkrag
Sonpanele & sonselle gebruik om som se stralingsenergie vas te vang, gewoonlik as hitte
Voordele
Gratis
Min herstelwerk & onderhoud
Geen bewegende dele
Hernubaar
Nadele
Toerusting is duur
Son skyn nie altyd in, batterye gelaai word
Werk nie snags nie
Golfkrag
Beweging v golwe gebruik om terbine aan te dryf wat elektrisitet opwek
Voordele
Groot hoeveelhede energie word geproduseer
Geen geproduseerde afval
Betroubaarder as wind & sonenergie
Konstant
Nadele
Veranderlik, hang v golwe af
Klankbesoedeling
Duur om te ontwikkel
Versteur seelewe
Kernkrag in SA
Kernkragstasie beheerdelike kettingreaksie wanneer uraanatome verdeel word, hitte word vrygestel
Voordele
Klein hoev uraan gee groot hoev energie
Standhoudend
Min kernbesoedeling, as verantwoordelike bestuur
Doeltreffende elektrisiteitsvoorsiening
Nadele
Radioaktiewe bestraling is dodelik
Besoedeling
Afvalstowwe bly vir duisende jare nog radioaktief
Beperkte stortingsterreine