Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Elektrisiteit - Coggle Diagram
Elektrisiteit
Potensiaalverskil / spanning
Verskil tussen hoeveelheid lading aan een kant v sel en die hoeveelheid aan die ander kant
Gemeet met
voltmeter
Parallel gekoppel
Hoe weerstand
Geskakel oor weerstand v sel
Ammeter
Meet stroom
In serie
Lae weerstand
Meet stroom im Ampere (A)
SI-eenhede
Stroom (I)
Ampere (A)
Potensiaalverskil (V)
Volt (V)
Weerstand / resistors (R)
Ohm
Weerstand
Staan vloei v elektrone tee
Verskillende faktore wat weerstand beinvloed
Lengte v resistor
Dikte v resistor
Tipe materiaal waarvan resistor gemaak is
Temperatuur v resistos
Eenheid v meting is
ohm
Resistors
Serie
Potensiaal verdelers
Parallel
Stroomverdelers
Elektriese sel
Stelsel waar chemiese reaksies plaasvind en chemiese energie omskep word in elekstriese energie
Lading
Versamelnaam vir biljoene elektrone
Ohm se wet
Die verband tussen potensiaalverskil (Spanning), stroom & weerstand
Stroomsterkte
Tempo v vloei v lading / of hoeveelheid lading wat p/s verby geleier vloei