Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Volhoubare gebruik v hulpbronne, Rol v verbruikers - Coggle Diagram
Volhoubare gebruik v hulpbronne
Volhoubare gebruik
Voldoen aan behoeftes v d hede sonder toekomstige generasies
Sonenergie, inplaas v fossielbrandstof
Minder skadelike hulpbronne gebruik
Verminder, hergebruik & herwin v natuurlike hulpbronne
Onvolhoubare hulpbronne
Fossielbrandstowwe, en minerale word uitgeput
Maniere om hulpbronne volhoubaar te gebruik
Visvangpraktyke
Visvangkwotas
Verbod
Staking v subsidies
Verbruiksbewistheid
Greenpeace
Verandering, oplossings & optrede is nodig
Wereldwye organisasie poog om wereld meer ekologies gesond te maak
Grondgebruik vir weiding
Oorbeweiding
Geierigheid vir wins
SASSI -The South African Sustainable Seafood Initiative
Doelwitte
Voldoening aan wet deur opvoeding & bewustheid
Beweeg verbruiksvraag weg v spesies
Skep buwustheid v marienebewegingskwessies
Rol v verbruikers
Koolstofvoetspoor
Maatstaf v
kweekhuisgasse
& uitwerking v bedrywighede op omgewing & klimaatverandering
Wenke
Skakel af
Ry 1 keer
Energiebesparende gloeilampe
Besigheids wenke
Beperk vermorsing
Herwin
Regering wenke
Wette aanneem
Inwoners aanmoedig
Minder hulpbronne gebruik
Stappe tot n volhoubare lewe
Verminder
Hergebruik
Herwin
Omgewingvolhoubare samelewing
voldoen aan behoeftes & v toekomstige generasies, sonder beskadiging v hulpbronne