Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Teorie - Coggle Diagram
Teorie
Die rekeningkundige siklus
Algemene grootboek
Proefbalans
Joernale
Finansiele state
Dokumente
Ontleding & vertolking
Transaksies
Redes waarom n onderneming op krediet sal aankoop
Nie genoeg kontant beskikbaar
Geld verloor sy waarde oor tyd
Om kredietrekord op te bou
Kontant beskikbaar, maar vir iets anders benodig
Die Nasionale Kredietwet
Betrekking op alle kredietooreenkomste tussen partye
Doel
Bevorder Maatskaplike & Ekonomiese welvaart v SA
Beskerm verbruikers
Verseker dat kredietverlenings regverdig & deursigtig is
Bevorder medediging met kredietverlening
Diensonderneming
Verdien inkomste sonder om fisiese goedere te verkoop
Balansstaat afdeling
Rekeninge in verband met onderneming se Eienaarsbelang, Bates & Laste
Kredietverkope
Wanneer daar op skuld gekoop & verkoop word
Handelsonderneming
Verdien inkomste deur fiesiese goedere te koop en teen n hoer prys te verkoop
Nominale afdeling
Onderneming se Inkomsterekening & Uitgawerekening
Faktuur
Word deur onderneming aan debieteur uitgereik wanneer goedere op krediet verkoop word
Krediteur
Iemand aan wie die onderneming geld skuld
Debiteur
Klant aan wie n onderneming op krediet verkoop