Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(Bemarking samestelling, Kenmerke v d mark-ekonomie, Funksies v n vakbond,…
Bemarking samestelling
Prys
Promosie
Produk
Plek
Kenmerke v d mark-ekonomie
Private individue besit & beheer produksiefaktore
Entrepreneur besluit wat om te produseer
Entrepreneurs besluit hoe produksie sal plaasvind
Individue besluit watter goedere & dienste gebruik word
Funksies v n vakbond
Verteenwoordig lede in dissiplinere verhoor
Bied onderwys & opleiding aan werkers
Verhoog produktiwiteit v werkers
Verbeter werksomstandighede
Tipes besighede
Vervaardigingsbesigheid
Bakkerye
Klerevervaardigers
Diensbesigheid
Haarkapper
Dokter
Handelsbesigheid
Supermarkte
3 Sektore v d ekonomie
Sekondere
Produksie v goedere in fabriek
Tersiere
Produksie v diens & verkoop v goedere soos kleinhandel versekering
Primere
Produksie v goedere in bosbou-, boerderysektore
Verskil Oop- & geslote ekonomie
Oop
in & uit vloei v gerld, goedere in plaaslike ekonomie
Geslote
Geen handel buite plaaslike ekonomie
Faktore wat bydra tot werkloosheid
Gebrek aan vaardighede
Globalisering
Ekonomiese probleem v skaarste
Nie genoeg hulpbronne om al ons behoeftes & begeertes te bevredig nie