Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(Funksies v d administratiewe funksie, 4 Faktore v SWOT-ontleding,…
Funksies v d administratiewe funksie
Sortering v pos
Rekordhouding
Liassering
Fotokopiering
4 Faktore v SWOT-ontleding
W
Swakheid
O
Geleentheid
S
Sterk punte
T
Bedreiging
Stimileering v d ekonomiese groei
Verbeter werkers se vaardigingsvlakke
Verberer werkers se motiveerinmg & werksetiek
Sorg vir werkers se gesondheid
2 Redes waarom jy n besigheidsplan nodig het
Opstel v besigheidsplan kan potensieel noodlottige swak plekke in you idee uitwys
Noodsaaklike hulpmiddel wanneer jy om finansiele bystand aansoek doen
2 komponente in n besigheidsplan
Visie
Missieverklaring
Ekonomiese stelsel
stelsel wat deur die regering v land gebruik word om land se ekonomiese probleem op te los
Vraag
Hoeveelheid v produk/diens wat verbruikers teen verskillende pryse kan en wil koop
Marksewewigsprys
Die prys waarteen die aanbod van en vraag na produk dieselfde is
Uitbuit
Op selfsugtige manier voordeel te trek uit n persoon
Besigheidsplan
Dokument wat al die besonderhede & reelings vir nuwe sakeonderneming uiteensit
Marknavorsing
Inwin v inligting wat die besigheid sal help om vas te stel of daar belangstelling in die produk is