Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Sleutelwoorde, (Funksies v Vakbond, Stratigieë om ekonomiese grooi te…
Sleutelwoorde
Bemarkingsamestelling
Prys
Promosie
Produk
Plek
Aanbodkurwe
Grafiek
Dui aan hoeveelheid v produk/diens produsente teen verskillende pryse wil & kan aanbied
Vakbond
Organisiasie wat gestig word om belange & regte v werknemers te beskerm
Georganiseerde vereniging v werkers uit spesifieke ambag of beroep
Markewewig
Pryse beinvloed deur aanbod & vraag
Eienaar & klant kommunikeer oor prys v produk
Globalisering
Tendings in rigting v groter ekonomiese integrasie & samewerking tussen verskillende lande
Deregulering
Proses waardeur wette & regulasies wat maniere waarop besighede gevestig & bestuur word verwyder
Lewenstandaard
Hoe goed mense aan hul behoeftes kan voorsien met geld tot beskikking
Ekonomiese stelsel
Stelsel wat deur regering v land gebruik word om land se ekonomiese probleen op te los
Marknavorsing
Inwin v inligting wat besigheid sal help om vas te stel of daar belangstelling in produk is
Uitbuit
Op selfsugtige/onregverdige manier voordeel te trek uit n persoon
Werksetiek
Stel waardes wat op harde werk & toewyding gebou is
Funksies v Vakbond
Verantwoordig lede in dissiplinêre verhore
Verhoog Produktiwiteit
Verbeter werksomstandighede
Bied onderwys & Opleiding
Verskaf advies
Los geskille op
Stratigieë om ekonomiese grooi te stumileer
Werkers se motivering & werksetiek te verbeter
Sorg vir werkers se gesondheid
Werkers se vaardigingsvlakke te verhoog
Besighede aan te moedig om goeie bestuurspraktyke toe te pas
Ekonomiese sektore
Primêre
Sekondêre
Tersiêre
2 Faktore wat bydra tot werkloosheid
Gebrek aan vaardighede
Gebrek aan globalisering
Produk wat vraag beinvlord
Hoe hoer prys v produk/diens hoe lear hoeveelheid wat verbruikers vra
Handelsbeperking
Beperking op vrye internasionale uitruiling v goedere & dienste