Verwering
Def
Afbreek v rots in klein partikels
Deur
Chemiese
Biologiese
Fisiese
Prosesse
Tipes verwering
Chemiese
Biologiese
Fisiese
Fisiese
Afbreek v rots in kleiner fragmente deur uitsetting & sametrekking, Temperatuurverandering
Proses waardeur rots deur chemiese prosesse ontbind, oplos, losgewikkel
Deur lewendige organismes veroorsaak
Vries-ontvries
Termiese breking
Water in krake v rots, vries, sit uit, ontvries, herhaal
Temperatuurverandering
Ysversplintering
Daagliks groot temp verskil
Drukverligting
Ontlading
Bloodgestel aan erosie
Tipes
Sferiodale
Exfoliasie
Intense verhitting
ronde vorm
Chemiese
Verander samestelling v rots, water & minerale reageer veroorsaak chemiese reaksie veroorsaak
Kalksteenverbindings deur reenwater opgelos, rots verswak
Kalksteenoppervlakte
Plat riwwe
Groewe
Kalksteenplaveisel
Oplossingsplete
Klinte
Biologiese
Bv
Heuningkoekverwering
Verskillende minerale in d rots ontbind teen verskillende tempo's
Verweering deur plantegroei, gegrawe v diere
Plantwortels
Belangrikste agente v die verwering omdat hul rots uit mekaar kraak & laste in groei
Ligging v soorte verwering
Fisiese
Temperatuurwisseling
Warm woestyn areas
Vrien-ontvries
Koue dele, dagtemperature bo vriespunt
Chemiese
lle gebiede waar dit reen, warm streke met hoe reenval soos ekwatoriale streke
Menslike impak
a.g.v.
Kragstasies
Voertuiguitlaatgasse
Nywerhede
Suurreën
Toename in gasse, koolstofdioksied, swaweldioksied, stikstofdioksied
Kalksteen
Verweer & chemiese verweringsprosesse verhoog