Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
BRANDSTOF - Coggle Diagram
BRANDSTOF
Alledaagse brandstof as uitset-energie
Alle energie kom van son
Plante
Maak eie voedsel
vang ligenergie in blare vas
Gebruik energie en maak glukose uit
Water
Koolstofdioksie
Energie en voedselketting
Gras vang energie op
Koei eet gras
Mens eet koei se vleis
Steenkool
SA baie groot steenkoolreserwes
Gebruik
Elektrisiteit op te wek
Waar in SA
Hoëveld
Limpopo
Mpumalanga
SA en Steenkool
6de grootste produsent
5de grootste uitvooerder
90% van SA energie kom van steenkool
Suid- Afrika se energie bronne
Steenkool word na kragstasies gestuur
Sommige ook na Sasol
Vloeibare brandstof
Natuurlike gas
Uit die grond
Naby olieneerslae
Naby Port Elizabeth
Ru0olie
Parafien
Diesel
Petrol
Koolstofdioksied
Gas wat kweekhuiseffek veroorsaak
Kweekhuisgasse vang son se energie
Aarde word warmer
Word aardverwarming genoem
Weerpatrone verander
Aarde raak warmer
Yskappe smelt
Seevlak styg
Ander vorme van energie
Veroorsaak nie kweekhuisgasse nie
Soorte
Son
Wind
Hidroelektrsiteit
Energie in brandstof gestoor
Wat?
Iets wat energie stoor
Soorte
Pertrol/diesel
Motors
Voedsel
Steenkool
Natuurlik gas
Hout
Kerswas
Funksies
Om te werk
Arms op tel
Te loop
Fiets ry
ander goed wat energie gebruik
Motors
Treine
Vliegtuie
Son
Bron van energie vir aarde
2 soorte energie
Hitte
Lig
Funksie
Hou aarde warm
Gem Temp v aarde
15 grade
Sonder son
Aarde koud
geen lewe
Inset & Uitset energie
Insetenergie
Energie wat nodig is om te werk
Voorbeeld
Vuurhoutjiie wat kers aansteek
Uitsetenergie
Wanneer inset energie omgeskakel word in 'n nuttige vorm van energie
Voorbeeld
Lig
Kod te te kook
Warm te hou
TV te kyk