Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Eenvoudige Elektriese Stroombane - Coggle Diagram
Eenvoudige Elektriese Stroombane
Inleiding
Vloei v elektrisiteit
Stroombaan
Voltooi
Vloei
Gebreek/Gaping
Geen vloei
Begin en eindpunt
Energiebron
Geleiers en isolators
Geleeiers
Dra elek oor
Voorbeeld
Drade
Isolators
Keer dat stroom vloei
Hout plastiek
Stroom
Voortbring
punte verbind
Breek
een vd punte los maak
Komponente
Inset
Selle & Batterye
Met chemikalië gevul
Verskaf elektrisiteit
Skakelaar
Beheer vloei v energie in stelsel
Uitset
Gloeilampe
Skakel elektriese energie om in ligenergie
Gloeidraad
LED (Lig emissie diode)
Gebruik as wyserligte
Voorbeelde
Radio
Wasmasjien