Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Handelsondernemings, Krediettransaksies - Coggle Diagram
Handelsondernemings
Handelsonderneming
Koop & Verkoop Goedere beteken dat daar handelgedryf word
Goedere/produkte is waarmee hul handel dryf
In boeke word goedere/ietems HANDELSVOORRAAD genoem
Vb
Kruideniersware koop
Klerasie koop
Motors en voertuie
Diensonderneming
Verdien inkomste deur dienste aan die publiet te verrig
Bv
Tandarts
Prokureurs
Dokter
Handelsonderneming
Verdien inkomste deur fiesiese goedere te koop en teen hoër pryse te verkoop
Bv
Slaghuise
Klerewinkels
Supermarkte
Krediettransaksies
4 Risikos met krediettransaksies
Onterneming loop risiko dat hy lank gaan wag om die geld te ontvang
Klante wat bedrog pleeg deur foutiewe kontakbesonderhede te verskaf
Klant onregverdig uitgelok word deur onderneming omdat hul nie skuld kan afbetaal nie
uitgebuit deur onnodige hoe rente betaal indien agter raak met skuld
Onderneming op krediet verkoop aan klante en kan later finansiele probleme ondervind en nie die onderneming terug betaal nie
Onderneming iets op krediet verkoop
Klante wat nie die nodige kontant beskikbaar het nie kan by onderneming koop
Onderneming iets op krediet aankoop
nie nodig om te wag vir die nodige kontant nie, kan dadelik op krediet koop en later afbetaal
Nasionale Krdietwet
Belangrikste doel
Beskerm ons land teen uitbuiting & onregverdige partye
Wanneer op skuld gekoop/verkoop is word dit KREDIETTRANSAKSIE genoem
Krediet = Skuld