Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Sure & Bassie - Coggle Diagram
Sure & Bassie
pH
Maatstaf v hoe sterk suur/basies 'n stof is
pH<7 = Suur
pH>7 = Alkalies
pH = 7 is NEUTRAAL
Neutralisasiereaksie
Wanneer sure & bassise met mekaar reageer
Sure wat gebruik word
Soutsuur (HCL)
Nie-metaaloksiede
Swaelsuur (H₂SO₄)
Salpetersuur (HNO₃)
Basisse wat gebruik word
Metaalhidroksiede (suurstof & waterstof - OH)
Metaalkarbonaat (Koolstof & 3 Suurstowwe - CO₃)
Metaaloksied (1 Suurstof-O)
Eienskappe
Sure
Voel GROF
Maak blou Lakmoes ROOI
Kan veroorsaak dat basisse hul basiese eienskappe verloor
Kan KORRODEND wees (Wegvretend)
Proe SUUR
Basisse
Voel GLIBBERIG
Maak rooi lakmoes BLOU
Kan veroorsaak dat sure hul suureienskappe verloor
Kan KORRODEND wees
Proe BITTER
Indiktators
Stof wat kleur verander wanneer raak aan suur/basis
Bv
Lakmoespapier
Universele indikators
Sure
Kleur verander na GEEL, ORANJE / ROOI
Basisse
Kleur verander na BLOU, PERS
Neutrale
Kleur verander na Groen
Suurreën
Kombinering van suur & water in atmosfeer
Swaweldioksied (SO₂) in atmosfeer vrygestel deur verbranding v fossielbrandstowwe