Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Metale & suurstof, Nie-metale & suurstof - Coggle Diagram
Metale & suurstof
Algemene reaksie
Metaaloksied = Vastestof
pH hoër as 7
Metaal + Suurstof → Metaaloksied
Basiese oksied
Voorkoming v roes
Olie/Ghries
Olie beskerm bewekende dele
Galvanisering
Yster/staal word deur dun laag sink bedek
Verf
Elektoplatering
Dun laag chroom/goud/silwer word oor metaal geheg met chemiese proses
Sleutelwoorde
Korrosie
Chemiese aanval op oppervlak v metaal veroorsaak dat metaal verweer
Roes
Stadige chemiese reaksie v yster met suurstof in teenwoordigheid v VOG
Vorm v korrosie
Slegs op oppervlak waar metaal aan suurstof bloodgestel word
Nie-metale & suurstof
Nie-metale + suurstof = nie-metaaloksied
Nie-metaaloksied = SUUR OKSIEDE
Koolstof & suurstof
Koolstofdioksied in water oplos om KOOLSUUR te vorm
Vorming v produk = KOOLSTOFDIOKSIED
Energie afgegee as hitte & lig
Bv Sodawater
Brand met ORANJE vlam
Swawel & suurstof
Swaweldioksied kom in volkane voor en word deur motors afgegee
Los in water op om swawelsuur te vorm (H₂SO₃)
Brand met blou/pers vlam
Produk = kleurlose gas met verstikkende reuk, SWAWELDIOKSIED
Fosfor & suurstof
Reaktiewe Nie-metaal