Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Gaswisseling - Coggle Diagram
Gaswisseling
4 Vereistes v effektiewe gaswisseling
Altyd klam-sodat gasse maklik kan oplos
Dun wande/membrane
Groot oppervlak (Meer gaswisseling kan plaasvind)
Effektiewe bloedtoevoer vir O₂ om by weefsel uit te kom
Hoe diffusie & gaswisseling in ligg plaasvinfd
Inasem O₂
↓[ ] O₂ in bloedvate om alviolie
O₂ beweeg v alviolie na bloedvate (Kapillêres)
↑ [ ] O₂ in longre (Alviolie)
Uitasem CO₂
↑ [ ] CO₂ in bloedvate om alviolie
↓[ ] CO₂ in alviolie
CO₂ beweeg v bloedvate na alviolie
Def
Wisseling v O₂ & CO₂ in longe?weefsel d.m.v diffusie
Diffusie
Beweging v O₂/CO₂ vanaf ↑ [ ] na ↓[ ] deur selektiewe deurlaatbare membraan
Vind plaas d.m.v DIFFUSIE