Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Volhoubare ontwikkeling - Coggle Diagram
Volhoubare ontwikkeling
Insluitend
Sosiale
Omgewingsfaktore
Ekonomiese
Def
ontwikkeling wat aan huidige behoefte voldoen sonder vermoë v toekomstige generasies
Moet volhoubare verbetering in mense se lewensgehalte hë
Bereik word deur
Ontwikkeling plaasvind teen tempo wat land kan bekostig sonder skuld
Tegnologie ontwikkel wat toepaslik is vir behoeftes & vaardighede v plaaslike samelewing
Natuurlike hulpbronne gebruik sonder omgewing beskadig & minder hulpbronne gebruik vir langer
VB v toepaslike tegnologie
Neutafdopper
Maak grondboontjieboerdery baie makliker
Afdopping tot behoeftes v dorpie
Boere se inkomste vervierdubbel en boerdery aan moedig om gronderosie te voorkom
Volhoubare ontwikkeling
Maatskaplik
gesinsbeplanning, vervangingskoers
Beheerdelike stedelike groei
Omgewing
Grondbewaring
Herbebossing
Ekotoerisme
Organiese boerdery
Ekonomies
Spandering binne mens se middele
Hernubare energie, sonkrag
Nie-volhoubare ontwikkeling
Maatskaplik
Hoë geboortekoers, veroudende bevolking
Vinnige verstedeleking
Omgewing
Gronderosie a.g.v oorbewieding & oorbeplanting
Ontbossing
Massatoerisme veral in kusgebiede
Oorbenutting v bemestingstowwe & landbouchemikalieë
Ekonomies
Leen meer as terugbetaal
Nie-hernubare energie,steenkool