Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Faktore wat ontwikkeling beïnvloed - Coggle Diagram
Faktore wat ontwikkeling beïnvloed
Historiese faktore, Kolonialisme & Apartheid
Oorsaak v gebrek aan ontwikkeling in Afrika
Beleid/praktyk om beheer oor ander land te verkry
Setlaars bevolk & dan land uit te buit
Afrike deur Europa gekoloniseer
Kolonies
Klein % wins aan inwoners gegee
Bron v grondstowwe & markte v die klaargemaakte ingevoerde goedere
Alhoewel paaie, spoorlyne, hawens ontwikkel het , hoofsaaklik v uitvoer v grondstowwe & vervaardigde goedere in te voer
Tegnologie & industrialisasie
Werksgeleenthede geskep
Multinasionale maatskappye
Toyota
Hitachi
Samsung
Ford
Verskaf werk & verhoog welvaart
Probleme
Werksgeleenthede vereis lae vaardighede
Swak betaal
Onderwys
Lae geletterdsheidsvlakke
In minder ontwikkelende land vertraag ekonomiese vordering
Faktore wat SA vordering vertraag
gebrek aan onderwys vir swartmense in apardheidsjare
Afrikalande het hoër geletterdheidskoers as SA
Politieke stabiliteit
Stabiele regering
regering more/oor n jaar dieselfde gaan wees
Demokrasie
Meerderheid v grondwet & verantwoordelike wette het
Beleggings
Besighede, fabrieke, plase, myne oopmaak seker maak belegging is veilig
Gebrek
Deur ekonome as nadeling vir ekonomiese groei beskou
Gesondheid & welsyn
VIGS & MIV
Landboubedrywighede afgeskeep of gaan a.g.v. siektes
Malawi
14% kleiner in 2020
Mosambiek & Zimbabwe is erger
Swak voeding, gebrek aan welsyn & mediese sorg, werkers kan nie tot maksimum doeltreffendheid werk nie
Handelswanbalans & onbillike handel
Transaksie wat goedere uitgeruil word
Armer lande
Produkte teen laer prys verkoop
Ryk lande
Bepaal pryse v koop- & verkoopspryse v handelsgoedere
Onbillike & ongebalanseerde handel
Ryk lande HANDELSOORSKOT, armes HANDELSTEKORT
Billike handel
Benadering in ontwikkelende lande om te help om beter handelstoestande vir produkte met meer ontwikkelende lande te skep
Onbillike handel
Arm lande in bose kringloop/afwaartse spiraal v armoede