Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
All is fair in love and war pt2 - Coggle Diagram
All is fair in love and war pt2
lita dan vra of hy help haar met dinge in die huis
hy se dat hy sit in die sitkamer tot sy klaar is
edwil is die een wat haar help
hulle het die "achillies heel" van hulle verhouding
die swaak plek
waldemar weet nie hou belangrik komunikasie is om 'n man en vrou
hy is soo romanties soos n rugby bal
edwil kan meer romanties wees
sy se dat hy moet begin lees dis haar plan
liefdesgedigte
hy moet dit lees soveel tye dat hy weet dit vlot(fluently)
hy vra waar hy moet die gedigte he - sy rol haar oe en se die biblioteek
tyd het gepas weer
edwil is in die kombuis met haar ma en hulle praat
sy kom in die kombuis om vir haar ma te praat
sy Kla oor haar broers
sy se dat haar en waldemar kan nie allen wees
edwil se dat hy wil met hulle buite gaan
hy begin nou om die gedigte te se
hy se nie dat dit is 'n gedig deur 'n ander persoon
sy gee hom 'n piksoen (vinnige soen) op die mond dan gaan terug na die sitkamer
dit het voortgegaan waar hy die gedigte sou ops sê en sy sou hom soms 'n piksoen gee
Hy gebruik fragmente omdat hy kan nie al dieselfde woorde as die digter gebruik nie (die woorde is soms vuil of stout)
een dag hy gee vir haar 'n papier met 'n gedig in haar huis
plagiaat, maar ook die verandering van 'n paar woorde
sy soen hom op die mond vir 'n lang tyd nou
hy het aan dit vir lank gewerk
"uieindelik net ek en jy" - title van sy gedig
alhoewel hy sleg voel, troos hy homself met lita se woorde "All is fair in love and war"
hy dit neitjies ingetik het
hy moet dit leer baie goed
sy glimlag en se dat hy sal haar voete van onder haar uitslaan
dit is die laaste ding om te doen om haar hart te wen
W en E is op pad na Helena se huis en die gedig is in sy sak
lita sevir hom dat hy moet nou sy eie gedig vir helena
skryf uit van sy eie kop en nie van ander mense nie
E se dat hulle kan 'n kortpad oor ander mense se
mure en in hulle se land as hy kan nie wag om te
sien helena nie
tyd het gepas en hy praat nou met lita
hy kry 'n voorsprong voor W
hy se dat helena is half half waldemars en syne
Hy val omdat sy voet het verslaaf aan iets
met die hulp van Waldemar en die digters
hy word nat deur 'n sproier
Die stad (Helena van Troye) is nou helena se hart
die broers vra of hulle kan met hom speel en hy skud sy kop
wanneer hulle binne kom, hou hy 'n ogie oor hulle en besef sy gedig is nie in sy sak nie.
sy kom in en soen hom op die wang.
waldemar het haar die gedig gegee en haar oë skitterend.
hy stes en dan weggaan.