Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
All is fair in love and war - Coggle Diagram
All is fair in love and war
Edwill
Edwill is die hoofkarakter
Hy is nie een van diegewildste ouens in die skool
hy begin rugby kyk
hy help helena skottlegoed was
hy begin om by die biblioteek liefdesgedigte begin lees
hy het met helena se ma gesels en dit lyk asof sy hou van hom
hy speel met helena se boeties om hulle uit die sitkamer weg te hou
hy se vir helena gedigte as hy sien haar in die gang
helena soen hom in die gang op die mond en nie net 'n piksoentjie nie
hulle gesels andersins glad nie met mekaar nie
hy is die protagonist of die held
Lita
Edwill se suster
sy gee vir hom raad om wat te doen met helena
sy weet dat hy het nie 'n kans teen waldemar
sy sal hom help om nader aan helena te wees
Waldemar
Hy is die antagonist of skurk
almal ken hom
hy speel rugby
hy help nie met die skottlegoed te was nie
hy glo dit is 'n vrou se plek
"so oromanties soos 'n rugbybal"
hy praat nie baie met haar ma en net oor rugby
hy kyk na televisie as hy by haar huis is
hy praat seker net oor rugby dink edwill
hulle(hom en helena) hou hande vas
helena gesels met hom en hy praat net oor rugby
hy is aantreklik
goed gebou
hy is n goeie rugby speeler
hy kan rof wees en het gebreekte ribbes van mense uit ander skole
Helena Greeff
die tritagonist of persoon om wie hulle veg
sy is in 'n verhouding met waldemar
Edwil hou baie van haar
om die eerste keer edwil het helena gesien hy se dat hy sal enigiets doen om haar te he as sy meisie
die storie is uit edwill se perspektief
"hy het nie 'n kat se kans nie"
as hy haar kelel sien hy weet dat hy wil nie
haar he nie as hy is 'n rugby speeler en hy
is een van die gewildste seuns in die skool
hy weet hy het nie 'n kans nie
hy kla by sy siter oor die situasie
hy voel dat hy het gelos voor hy het begin om te probeer
'afskop' - 'n rugby wedstryd
al het hy geen kans nie, is hy reeds verlief op haar
sy het 'n uitwerking op hom en hy doen sleg in sy skoolvakke
Hy kan nie wiskunde doen glad nie (hy was
nie baie goed maar nou hy kan nie dit doen nie)
hy doen swaak in afrikaans en engles (hy was
goed in hierdie vakke voor hy het haar gesien)
dis die eerste ding
al sy breinselle is gevul met haar naam en dit is
hoekom hy nie in skoolwerk kan konsentreer nie
hy was nie geïnteresseerd in netbal nie, maar
nou het hy elke wedstryd bygewoon wat sy in
hy gaan ook na alle waldemars-wedstryde
omdat helena daar sal wees
hy gaan nie vir die Speletjie te sien nie,
hy gaan om helena te kyk
een dag die afrikaans onderwyser het die storie
"helena van troye" vir hulle gelees
die storie gee edwil 'n idee
hy sal vriende met waldemar wees
hy kan naby hom wees en spandeer
meer tyd met helena
waldemar sal die "hout perd" wees
daar is dan 'n gaping om
te se dat tyd het gepas
edwil en waldemar is nou vriende
waldemar besluit om edwil by helena se huis te bring
lita se vir hom dat as hy gaan daar hy moet kom by haar agter en se vir haar alles what het gebeur
as hy kom huis toe, lita is daar en sy wag vir hom
sy vra vir how wat al het gebeur
hy trek sy skours op en se niks het gebeur nie
ons weet nou dat hy het in die huis meer as een keer
hy se haar ma en boeties is groot mooi
sy skud hom by die skoers en vra wat gebeur met helena en waldemar
sy vra of hulle vry (hugging and kissing)
hy se dat W vry haar hand as hulle alleen is
sy vra of hulle praat baie
hy se dat helena praat en waldemar se niks nie as dit nie oor rugby is nie
lita lyk soos sy het meer wysheid as Oprah and Dr Phil