Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Warskou Ghetto-opstand - Coggle Diagram
Warskou Ghetto-opstand
Sep 1939
Duitsland pole binnegeval
Hoofstad warskou beset
Okt 1940
Gestapo 400000 Poolse Jode bymekaargemaak
Getto
in 3,4km mense saamgebondel
Getto
meer as 100000 Jode dood
Honger
siektes
Kinders 4-5
in rioolpyp gekruip om kos v poolse mense te kry
1942
Jode besef hul word uitgewis
19 April 1943
1000 Jode in Warskou ghetto teen Nazi's optestaan
Plofstowwe ingesmokkel
in riole weggekruip
Duitse soldate in HINDERLAAG aangeval
Solade gereageer
kelders & riole opgeblaas
Vlamwerpers
Geboue afbrand
jode uitgedryf
traangas
rookbomme
giftige gasse
wrede honde
16 Mei 1943
13 000 Jode dood
6 000
lewendig verbrand
50 000 Jode
na Treblinka-uitwissingskamp gestuur
17 000 Duitse soldate gedood
300 gewond
254 000 Jode
Na Treblinka gestuur
oor 3 jaar in Warskou Ghetto gevange