Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Uitwissingskampe & volksmoorde, Volksmoord die Groot Slagting -…
Uitwissingskampe &
volksmoorde
Holocaust & finale oplossing
Na Nuremberg-wette in 1935 goedgekeur het vervolging v Jode erger geword
Teen 1939
Hitler alle basiese regte v Jode weggeneem
Finale oplossing:
Uitwissing v Jode in konsentrasiekampe
Dachau
Eerste konsentrasiekamp
1933 gebou
Na Reichstagbrand
1933-1945
15000 kampe in Duitsland gebou
Groot kampe
Auschwitz - Pole
Buchenwald - Duitsland
Verskillende soort
Kampe
Arbeidskampe
Gevangenes
Oorlogsgevangenes
Politieke gevangenes
Gevangenes
Aangerand
Geskiet
Gemartel
Duisende dood a.g.v
Siektes
Uitpitting
Honger
Mediese eksperimente
Lyke
Begin
Massagrawe begrawe
Later
Krematoruims om lyke te verbrand
1942 Nazi's besluit Jode uitwis as n ras
Uitwissingskampe
Volksmoord
die Groot Slagting
Volksmoord
Jode ontslae raak in Duitsland
Groot Slagting
6mil Jode doodgemaak
Jode na UITWISSINGSKAMPE
Dood
Ontwatering
Verhongering
Vertrapping
Sterk Jode
Na werkskampe
Per trein vervoer
Ander
Gasstorte
Jode in huis gevange geneem
Korrel Zyklon B
Sianiedgas
Auschwitz
2 gaskamers
1: 800 mense
2: 1200 mense
Binne 20min dood