Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Diktatorskap & Konsentrasiekamp - Coggle Diagram
Diktatorskap
& Konsentrasiekamp
Na magtigingswet goedgekeur
Hitler beheer oor aspekte v Duitse lewens oorgeneem
April 1933
Nazi's plaaslike regerings oorgeneem
Anti-Nazi's onderwysers & universiteitsdosente vervang
Gestapo gevorm
Geheime polisie
iemand wat Hitler gekritiseer het, na konsentrasiekamp gestuur
Tienduisende Duitsers
na konsentrasiekampe gestuur
Mense wat nie suiwer Ariese volgens Hitler was nie
Jode
Kommuniste
Protestante
Sigeuners
Homoseksuele
Alkoholiste
Prostitute
Vakbonde is verban en leiers gevange geneem
Werkers se lone verminder
Julie 1933
Alle opposietepartye verban
30 Junie 1934
Hitler Rohm & ongeveer 200 stormtroepleiers doodgemaak
Hitler hul as bedreiging vir gesag beskou
Bekend as Die Nag van die Lang Messe
9 Augustus 1934
Von Hindenburg dood
Hitler
3 posisies oorgeneem
President
Hoof v Weermag
Kanselier
Fürer
"Die leier"
Hitler
1914 Poskaartverkoper gestyg na diktator in Duitsland 1934