Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Demokrasie in weimar republiek, Redes v openbare steun v Nazi-party in…
Demokrasie in weimar republiek
1929
Duitsers krities oor WR
te swak om te haanteer
Koalisie
v partye wat baklei het oor wat gedoen moes word
stadig tot aksie kom
tedoen gekry:
Skietgevegte
Sluipmoorde
Oproerighede
Massamoorde
Burgerlike onrus:
Hiperinflasie
Grootskaals werkloosheid
Voedseltekort
Politieke partye
Bang vir aanvalle-teenstaanders
spanning in
Uniforms
Paramilitere troepe
Militere optogte gehou in strate probeer beindruk
Redes v openbare steun v Nazi-party in 1932 &1933 verkiesing
1929
Nazi-party nie gewild
Hitler
Politieke krises dur Groot Depressie veroorsaak gebruik om Duitse ondersteuning te kry
Hitler Idees:
Sterk sentrale regering was nodig
Kommunisme vernietig word
Duitsland hom herbewapen
Duitsers Ariese heersersras v d wereld
Duitsers ontslae raak v Verdrag van versaille a.g.v. vernedering & onbillike vergoeding
Ryk industrialiste
Hitler
Groot finansiele ondersteuning
om idees deur Duitsland te versprei
Kwessies v algemene bevredenheid beklemtoon
Inflasie
Verdrag v versaille
Werkloosheid
Hitler metodes om sy idees te verspry
Radiotoesprake
Stortroepe wat teenstaanders aanval
Propagandaplakkate
Optog deur strate