Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Pep en Pikkewyn Ons is Anders - Coggle Diagram
Pep en Pikkewyn
Ons is Anders
1
Pep draai al in die rondte, in haar nuwe tutu
“Ooh, jy lyk so pragtig.” het pikkewyn gesê
2
“Kom ons soek vir jou ene, ons is beste vriende so ons moet dieselfde lyk.” het Pep gesê
10
Pikkewyn sê vir Pep, “Ons hoef nie dieselfde te lyk nie, en van dieselfde dinge te hou nie, om vriende te wees nie. Ons is anders, en nie dieselfde nie!
Jy is reg Pikkewyn, ons kan vriende wees al is ons anders,” Het Pep gesê
8
Hulle al twee is baie hartseer en huil.
11
“Kyk na ons. Ons is anders, en beste vriende” het Pikkewyn gesê. “Ja, dis reg” het Pep gesê
4
“Ons lyk dieselfde!” het Pep gesê.
“Hier is ‘n lekker vir jou, dit is peperment, ek hoop jy hou van dit,” het Pep gesê
Pep hou baie van peperment lekkers
Pikkewyn hou glad nie van die peperment lekkers nie. Hy spoeg dit uit.
3
Hy sukkel om die tutu aan te trek.
Pekkewyn is uitasem.
5
Pep en Pikkewyn het besluit om te vingerverf.
Pep hou van vingerverf
Pikkewyn hou glad nie daarvan nie
9
Toe hulle albei ophou huil, het Pep vir Pikkewyn gesê. “Dit is baie moeilik om altyd dieselfde te lyk en dit is baie moeilik om van dieselfde dinge te hou, reg?”
Pikkewyn stem saam
6
“Ek hou nie van vingerverf nie, dit is te slymerig,” het Pikkewyn gesê
“Peperment slaan my asem weg!” het Pikkewyn gesê
“Ek hou nie van die tutu nie, dit is te styf!” het Pikkewyn gesê
7
Pikkewyn het besluit dat hulle nie meer vriende kan wees nie, van hulle hou nie van dieselfde dinge nie.
Pep is hartseer en sal vir Pikkewyn mis.