Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Chuck Close, Pablo Picasso, John Maufangejo, Andy Warhol - Coggle Diagram
Chuck Close
1960
Amerikaanse kunstenaar
Prent v vriend (Frank) geskilder
Blokke geteken,
Vergroot
Superrealistiese styl geskilder
Monochromatiese kleurgebruik
1 kleur in lig & donker
Akrielverf
Enorme uitdaging gewees
Pablo Picasso
Uitbeeld
Emosie
Omstandighede
v Vrouens aan kyker te kommunikeer, uit te beeld
Verteenwoordig
intellektuele opstand teen voorval wat groot impak op dorp gehad het
Geheelbeeld v hele opeuvre
Abstrakte skildery
Teenoorgestelde v Chuck Close
Basque
1937
Tydens Spaanse burgeroorlog gebombardeer
Simbool
Tragedie & Lyding v hierdie voorval
12 jr
realistiese styl geteken & geskilder
The Weeping woman/ Die Wewende vrou
Spaanse skildenaar
John Maufangejo
Houtsneedruk
Gekerfte ontwerp
Achromatiese kleur
Wit & swart wat deur wys
60 cm × 40 cm
Baie tegniese vaardighede
Aantal portrette in 1 kunswerk uitgebeeld
The Archbishops
Ink/verf op hout aangewend en dan op opp. gedruk
Versoening & vergifnis tussen verskillende bevolkingsgroepe probeer werkstel
1986
Andy Warhol
Fotografiese sifdruk
Helder
Gelykmatige kleure
op boek gedruk
Marilyn Monroe
Amerikaanse filmster
1960
Kommersialisme
Herhaling v gesig
1969 gekenmerk
Gesig detail
Fotografiese prosesse gelykmatige kleure gedruk
Pop Art-beweging betekenisvolle bydrae tot ontwikkeling v kuns in Amerika