Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Skoolbestuur en die rol van die hoof - Coggle Diagram
Skoolbestuur en die rol van die hoof
Behels die bestuur, organisering en hantering van mense onder hul leierskap
“Leierskap” volgens HAT: “Persoon wat lei; voorganger, aanvoerder”.
Daar is ‘n verskeidenheid van bestuurstyle wat ‘n hoof kan aanneem en die onderwysers moet die wyse waarop hul bestuur word verstaan:
Outokraties – Besluite word geneem en riglyne word opgestel sonder die betrokkenheid of insette vanaf die groep. Hierdie wyse van leierskap konsentreer alle mag op die leier en niemand daag die besluite bevraagteken nie.
Demokraties – gewoonlik ‘n deelnemende wyse van leierskap. Hierdie tipe leierskap skep entoesiasme by werknemers en die deelname van die hele groep word as prioriteit gestel.
Paternalisties – stem baie ooreen outokratiese leierskapstyl, behalwe dat die leier omgee oor die werknemers en lojaliteit verwag
Laissez-Faire – ook bekend as die delegatiewe leierskap. Hierdie leierskapstyl is baie onstspannend en terug getrokke.
Transaksionele leierskap – gebaseer op transaksies. Dit is ‘n doelgerigte leierskap waar volgeling gemotiveer en beloon word vir gewensde resultate
Transformasie Leierskap – gebruik hoë vlakke van kommunikasie en doelwitte te bereik. Hierdie tiepe leierskap bied ‘n groter buigsaamheid spasie.
Indien die juffrou die rol van die hoof moet oorneem:
duidelike begrip toon van die skool se visie en missie
Die juffrou moet spoedige besluite kan neem
Goeie probleemoplossings-vaardighede
Hardwerkend
Goeie kommunikasie vaardighede
As die Juffrou dien op die skoolbestuur:
Goeie kommunikasie vaardighede
Voorbeeld stel en die korrekte protokol volg
Mentorskap vaardighede
Juffrou moet gegrond wees in haar persoonlike waardes
Vaardighede as juffrou deel vorm van die onderwysers wat bestuur word:
Spanspeler
Instaat weees om opdragte te kan uitvoer
Instaat wees om instruksies te volg
Streng wees tov skool reëls
Persoonlike waardes by die skool toepas
Doelgerig en hardwerkend