Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
(Mengsels, Voorstellings, Balansering v verbindings, Skryf v chemiese…
Mengsels
Skeibaar deur
Filtreer
Verdamping
Kook
Magnete
Verskil v elemente, verbindings omdat hul MEGANIES geskei word
Onsuiwer
Voorstellings
Woordvergelyking
Woorde
Prentjievergelyking
Modelle
Chemiese vergelyking
Simbole v elemente
Balansering v verbindings
Geskryf = Geen netto lading
Skryf v chemiese reaksies
Proses waardeur 1 stel chemiese stowwe verander ander stel chemiese stowwe te vorm met ander chemiese eienskappe
Reaktante
Atome/molekules reageer met mekaar
Produkte
Vorm verbinding
oorgangsfase