Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Bestuur van Leerder Gedrag - Coggle Diagram
Bestuur van Leerder Gedrag
Wyse waarop leerders optree
Onderwysers moet oorsake van leerder gedrag verstaan
Klaskamer bestuur:
Assertief - onderwyser nie manipulerend
Betroubaar - onderwyser moet respek van leerders wen
Geduldig - geduldig teenoor leerdres met ADHD
Ontspanne - skep ontspanne atmosfeer en laat leerders gemaklik voel
Goeie luisteraar - pas luistervaardighede toe in klas
Moedig debattering aan - nie argumenteer
Eerlikheid en Regverdigheid - onderwyser moet hierdie aspekte toepas in die klas
Instandhouding van Gedrag:
Bestuur van leerders se gedrag - leerders betrokke in leeraktiwiteite
Konsekwendheid - dieselfde gedrag van almal verwag
Onderwyser gedrag teenoor leerders:
Perfeksionistiese gedrag - onderwyser voel leerder se werk is nie op standaard
Verwerpende gedrag - onderwyser vermy fisiese kontak met spesifieke leerder
Inkonsekwente gedrag - onderwyser onvoorbereid en uit beheer.
Oorbeskermende gedrag - onderwyser doen alles namens leerder
Bederwende gedrag - onderwyser beloon leerder te veel
Hardhandige gedrag - onderwyser streng straf
Kennis, Vaardighede en Waardes:
Persoonlike waardes - stel voorbeeld en toon gepaste gedrag
Dissipline en straf - onderwysers moet weet hoe om leerders op die korrekte wyse te straf en dissiplineer
Verstaan behoeftes van leerder - onderwysers moet verstaan leerders wil raakgesien word, aangemoedig word en leiding benodig
Weet hoe om gedrags tiepes te hanteer - onderwysers moet verstaan waarom leerders optree soos hul doen