Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Tema 1
Eerste dag van skool, Self-vertroue
Professionaliteit
…
-
- Self-vertroue
- Professionaliteit
- Buigsaamheid
- Respek
- Kommunikasie vaardighede
- Gebruik van verskillende beplanningsvaardighede
- Die regte waardes en respekvolle gedrag
- Model vir leerders
- Name van leerders ken
-Verwagtinge effektief kommunikeer
- Prys die leerders deurlopend
- Daar is plek vir foute en herstelwerk
- Inklusiwiteit
- Gevoel van aanvaarding
- Naamkaartjies en sitplek verdelings vooraf beplan
- Klasorganisering
- Arrivering aktiwiteit (inkleur ens.)
- Interaktiewe speletjies om mekaar te leer ken
- Bekenstelling van almal is die klas
- Verduidelikking van klasreëls
- Bespreking van dagroetine en verwagtinge
- Nogdige informasie van gebeure en verwagtine
- Nodige inligting van skool
- Opsomming van leerders se onderwyser
- Hulpbronne wat leerders benodig
- Spesiale geleenthede waarvan ouers kennis moet neem
- Kosblik benodighede
- Uitnodigings vir vrywilligers
- Alle ekstra-kurrikulêre aktiwiteite
- Weet hoe om 'n positiewe leerklimaat in die klaskamer te skep
- Bespreek hoe die onderrig van reëls en prosedures geïmplementeer kan word
- Demonstreer die vaardighede om vir die eerste dag van skool te kan beplan