Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Taal Teorieë, Christel Matthysen 17024626 Asalele Majalisa 17116059 -…
Taal Teorieë
Interafhanklike Teorie (Jim Cummings)
5-7 jaar om Engels as tweede taal te leer Volgens Cummings (1999)
Kinders leer n tweede taal makliker as volwassenes.
Taal ontwikkeling kom voor in sosiale kontekste en interaksies. (Hugo et al., 2013)
(BICS) Basiese interpersoonlike kommunikasie vaardighede
(CUP) Algemene onderliggende vaardigheid. Tussen BICS & CALP
(CALP) Kognitiewe akademiese taalvaardigheid
Word as ñ 'ysberg' gesien. (Baker 1996:151)
Bo - Taalvaardighede (praat en begrip)
Onder - Ontleding en Sintese (interpretasie)
Seker toetse is nodig om "CALP" te ontleed. (Bester, Meyer, Evans and Joubert, 2019)
Moedertaal vaardighede sal oordra na menigde tale.(NALDIC | EAL guidance | Bilingualism and Second Language Acquisition, 2021)
BICS & CALP gebruik vir tweetalige onderrig.
CALP is kognitief veelysend in akademiese situasies.
Inset Hipotese (Stephan Krashen)
Navorsing gedoen tydens 1970's en 1980's.
Noodsaaklikheid van 'inset' vir die leer van n tweede taal.
Inset van taal moet op regte moeilikheidsvlak wees om te kan suksesvol wees.
5 Hoof Hipotese (Insette) (Hugo et al., 2013)
Leer of verkryging
Monitor Hipotese
Inset
Effektiewe Filtrering
Monitor
Praat is die uiteindelike resultaat van taal verkryging.
Die uitset is ook belangrik (Skryf en lees)
Kan slegs n tweede taal praat wanneer aspekte van die taal verkry is.
TPR (Totale fisiese reaksie) kan help om die leerder vinniger n taal te laat leer.
TPR - Gebruik om n tweede taal aan te leer. (Hugo et al., 2013)
Bevorder deur James Asher
Word gedoen deur kodes of bewegings te maak vir woorde.
Help leerder om ook die praat en interpretasie van n tweede taal te meester.
Sosio- kulturele teorie (Vygotsky)
Die invloed van n leerder se kultuur en algemene lewe word in ag geneem.
Psigolinguistiese verduideliking volgens Vygotsky - Hoe sosio en kulturele prosesse asook omstandighede kan gebruik word vir leerder se verkryging van taal.(Hugo et al., 2013)
Leer is sosiaal van natuur volgens Vygotsky.
ZPD (sone van proksimale ontwikkeling)
Die vlak tussen wat leerder self verkry/weet en dit wat hulp nodig het om te verkry.
ZPD is waar onderrig/leer mees suksesvolste plaasvind. (McLeod, 2019)
Steierwerk word gebruik om aktiwiteite aan te bied vir taal in die 'ZPD' sone.
Vir Alle taal Teorieë (JGL Week 2 Notas; Mev J. West)
Basiese kommunikasie vaardighede wat sterk voorkom beteken nie akademies dieselfde nie.
Prente ens. moet altyd gebruik word om n tweede taal te bevorder en verder sin van te maak.
Leerders moet altyd aangemoedig word.
N sterk eerste taal sal dit makliker om die vaardighede oor te dra na die leer van n tweede taal toe.
Alle aspekte van taal moet aan leerders bekend gemaak word.
Christel Matthysen 17024626
Asalele Majalisa 17116059