Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Tweede Taal Teorieë - Coggle Diagram
Tweede Taal Teorieë
Krashens Input Hypothesis
Stephen Krashen
5 main hypotheses
Natural order hypothesis
minder belangrik
gebaseer op navorsingbevindinge
voorgestel dat die verkryging van grammatikale strukture 'n 'natuurlike orde' volg wat voorspelbaar is.
die implikasie van die natuurlike orde-hipotese is nie dat 'n taalprogram-leerplan gebaseer moet wees op die volgorde wat in die studies gevind is nie
hy verwerp grammatikale volgorde, as die doel taalverwerwing is
The monitor hypothesis
verduidelik die verhouding tussen leer en verwerwing
definieer die invloed van laasgenoemde op eersgenoemde
moniteringsfunksie is die praktiese resultaat van die aangeleerde grammatika.
Verwerwing sisteem
die verkrygingstelsel is die inisieerder.
Leer sisteem
vervul die rol van die 'monitor' of die 'redakteur'.
Monitor tree op in 'n beplannings-, redigerings- en regstellingsfunksie
Daar word aan 3 voorwaardes voldoen
Die tweedetaalleerder beskik oor genoeg tyd.
Hulle fokus op vorm of dink aan korrektheid.
Hulle ken die reël
Input hypothesis
slegs gemoeid met 'verkryging'
Volgens hierdie hipotese verbeter en vorder die leerder in die 'natuurlike orde'
wanneer hy / sy tweede taal 'insette' ontvang, wat een stap verder is as sy huidige stadium van taalvaardigheid
affective filter hypothesis
weerspieël die siening van Krashen dat 'n aantal 'affektiewe veranderlikes' 'n fasiliterende, maar nie-oorsaaklike, rol speel in die verkryging van 'n tweedetaal
veranderlikes sluit in
Motivering
self-vertroue
angs
persoonlikhede
vir verkryging om plaas te vind:
positiewe invloed is nodig, maar op sy eie nie voldoende nie.
The acquisition / learning hypothesis
Die mees fundamentele
meer bekend
volgens Kreshen:
Leer is minder belangrik as verwerwing
Gesamentlik bekend as die "input hypothesis"
Insette in die taal wat een ontvang
luister
lees
taal wat jy verstaan
nodig en voldoende om daardie FAL te kan verwerf
Mense verkry taal op slegs een manier
Verstaan boodskappe of ontvang 'verstaanbare insette'
verkryging vereis betekenisvolle interaksie in die spesifieke taal
spraak is 'n ruseltaat van verkryging en nie 'n oorsaam daarvan nie
Taalverwerwing vereis nie uitgebreide gebruik van bewuste grammatikale reëls nie.
en vereis ook nie "dril werk" nie.
Ysberg teorie
Jim Cummins
Twee soorte taalvaardigheid
Basic interpersonal communication skills (BICS)
Oppervlakvaardighede in die taal
luister
praat
Bo die water lyn
begrip
woordeskat
uitspraak
Gramatika
Vinnig deur FAL leerder verkry
Kan BICS vlot in die taal ontwikkel binne twee jaar
Sosiale taalverwerwing vaardighede
Die tipe taal wat ons elke dag gebruik om met ander te kommunikeer
Nie kognitief veeleisend nie
Cognitive academic language proficiency (CALP)
stel 'n leerder in staat om die akademiese eise van 'n taal te hanteer
in alle vakke
Leerder moet die dieper betekenis van inhoud verstaan
Hoër kognitiewe vaardighede
interpretasie
analise
sintese
evaluering
kreatiewe skryfwerk
Vat tussen 5 en 7 jaar om te ontwikkel
verwys na die leerder se formele akademiese leer
student wat suksesvol is in BICS, beteken nie noodwendig dat hulle gereed is om na akademiese taalleer (CALP) te beweeg nie.
Onderrig van FAL in die grondslagfase draai rondom die onderrig van:
woordeskat
begrip
grammatika
Common underlying proficiency (CUP)
Leerder verwerf 'n stel taalvaardighede en kennis oor taal
Kan gebruik word wanneer daar in 'n ander taal gewerk word
CUP vorm die basis vir die ontwikkeling van L1(Taal 1) and L2 (Taal 2)
ontwikkeling in CUP in Huistaal sal ook vir die FAL tot voordeel wees
Huistaal behoort ontwikkel en beskerm word
Ouers moet met leerders praat in die huistaal
ouers moet vir leerders in hul huistaal lees
Albei tale is verskillend van mekaar, maar word ondersteun deur gedeelde konsepte en kennis verkry uit leer en ervaring en die kognitiewe en taalkundige vermoëns van die leerder.
Expert in FAL onderrig
Sosio-kulturele teorie
Vygotsky
Kennis is sosiaal van aard, saamgestel deur:
Kommunikasie
Samewerking van leerders in 'n sosiale omgewing
Vygotsky beklemtoon die sosiale natuur van taal ontwikkeling
Proses van interaksie
Zone of proximal development (ZPD)
gaping tussen:
Kind se eintlike ontwikkelings vlak
vasgestel deur
onafhanklike probleemoplossing
Vlak van potensiele ontwikkeling
Vasgestel deur
probleemoplossing onder leiding
Probleemoplossing in samewerking met meer vaardige eweknie
Vygotsky sien taal as die mens se grootste instrument.
'n manier om met die buitewêreld te kommunikeer
Vygotsky onderskei tussen drie vorms van taal:
Sosiale taal
eksterne kommunikasie wat gebruik word om met ander te ommunikeer
tipies vanaf 2 jaarige ouderdom
Privaat taal
gemik op self en verig 'n intelektuele funksie
tipies vanaf drie jarige ouderdom
"Silent inner speech"
tipies vanaf sewe jarige ouderdom
Gedagtes verbind met woorde
in "inner speech" val die woorde weg en bring gedagtes na vore
Taalverwerwing behels
blootstelling aan woorde
Interafhanklike groeiproses tussen denke en taal
Vygotsky se taal teorie is gebaseer op die "constructivist learning theory"
Kinders verwerf kennis as gevolg van sosiale ervarings
ouer en meer ervare lede van die gemeenskap leer jonger minder ervare leerders in die gemeenskap
Die volgende goed word aangeleer:
Kennis
vaardighede
Waardes
Woorde is seine
Primary signal system
Daar word verwys na voorwerpe net as hulself
Secondary signal system
Woorde verteenwoorde voorwerpe en idees
Eerste persoon wat die sosio-kulturele siening na vore bring
Om die invloed van die samelewing en kultuur in 'n persoon se lewe te aanvaar