Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Leermateriaal evaluasie - Coggle Diagram
Leermateriaal evaluasie
Die logiese manier om leermateriaal te evalueer = toets dit op leerders.
Stuur leerderterugvoer in samewerking met die leermateriaal om toetsing deur leerders te bevestig.
Holistiese evaluasie van leermateriaal bestaan uit ondersoeke van:
Die potensiële leerpotensiaal
Die geaktualiseerde leerpotensiaal
Die werklike leer
2 Hoof Evaluasie hulpmiddels (gereedskap)
MERLOT
'n Bewaarplek wat opvoedkundige hulpbronne bevat wat in 7 breë vakkategorieë ingedeel is.
LORI
Kwaliteit van inhoud
Waarheid, akkuraatheid, gebalanseerde aanbieding en toepaslike vlak van inligting.
Leerdoelbelyning
Belyning van aktiwiteite, leerdoelwitte en assesserings
Terugvoering & aanpasbaarheid
Aanpasbare inhoud of terugvoer gedryf deur differensiële leerderinsette.
Motivering
Vermoë en belang geïdentifiseerd deur leerders
Aanbiedings ontwerp
Ontwerp en visuele inligting vir versterking van leer en doeltreffende prosessering.
Interaksie bruikbaarheid
Gemak van navigering, voorspelbaarheid en kwaliteit van hulpkenmerke.
Toeganklikheid
Ontwerp van kontroles en aanbieding om gedifferensieërde leer tegemoet te kom.
Herbruikbaarheid
Vermoë om gebruik te word in verskeie leer kontekste.
Standaard nakoming
Nakoming van internasionale standaarde en spesifikasies.
Kwaliteit van inhoud
Inhoud is kernkurrikulum binne die vakgebied
Kernkurrikulum onderwerpe is ingesluit
Inhoud moeilikheidsgraad om te leer en onderrig
Inhoud is 'n voorvereiste vir verstaan van materiaal.
Drie algemene kategorieë van evaluasie:
Kwaliteit van inhoud
Potensiële effektiwiteit as instrument vir onderrig-leer
Gemak van gebruik
Potensiële effektiwiteit as instrument vir leer en onderrig
Aanbieding van materiaal moet bydra tot leerders se bevordering.
Kan die gebruik van inhoud geintegreer word in huidige kurrikulum?
Kan materiaal in verskeidenheid wyses gebruik word om leerdoelwitte te bereik?
Is onderrig en -leerdoelwitte maklik om te identifiseer?
Gemak van gebruik
Is algemene uitleg konstant en visueel?
Word die gebruiker vasgevang in materiaal?
Voorsien die module buigsaamheid?
Word daar ekstra dokumentasie, tegniese ondersteuning of hulpbronne voorsien?
Word materiaal so voorgelê dat dit bekend is aan studente?
Is inhoud aantreklik vir studente?
Tipes Leermateriaal
Funksionele leermateriaal (gereedskap)
Semantiese leermateriaal (tekste)
Didaktiese leermateriaal
Hoe word kontrolelyste georganiseer:
Inhoud
Kwaliteit van inhoud
Potensiële effektiwiteit van onderrig-leer gereedskap.
Gemak van gebruik
Kommentaar
Kriteria vir hoë gradering op 'n kontrolelys
Onderwerp was interessant
Onderwerp was relevant tot die aktiwiteite.
Implementering van vaardighede kan dadelik toegepas word.
Leerdoelwitte duidelik uiteengesit
Verstaan van inhoud was eenvoudig.
Feitlike materiaal was korrek
Materiaal is maklik om te lees en verstaan.
Kriteria vir lae gradering op 'n kontrolelys
Visuele en -ouditiewe komponente is nie ingesluit by materiaal.
Onderwerpe is aangebied sonder konteks.
Materiaal is op 'n laer graad gebasseer.
Materiaal het geen redelike patroon of vloei.
Materiaal het foute.
Materiaal is moeilik om te verander