Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Tweede taal teorieë,
Tweede taal teorieë
-
-
Insethipotese
5 hoof hipotese:
- verwerwing hipotese
- monitor hipotese
- natuurlike orde hipotsese
- insethipotese
- affektiewe filter hiposese
**`gesamentlik= insethipotese` **
Kritiek:
Uitsette= praat en skryf
:no_entry: Tekort aan bewyse (Liu, 2015)
:no_entry: uisette is NB in die verwerwing van 'n EAT
:no_entry: uisette skep plek vir terugvoer wat leerders bewus maak van hul vordering
TPR= Total physical response (
:no_entry: Leerders voorsien uitsette deur te praat en skryf na hulle TPR verbysteek
:no_entry: Uitsette wys die onderwyser die vordering van die leerder
Insette: Die taal wat jy ontvang
- Wat jy hoor en lees
- Insette op die regte moeilikheidsgraad is NB
- Verstaanbare insette is NB om eerste additionele (AET) te kan verkry
' Die gaping'
- Leerders is bewus dat hulle 'n gaping het in hul begrip van die taal
:warning: Die die idee van die bewustheid van die gaping word weggelaat in ander weergawes van die insethipotese
= verwerwing van grammatika word sonder bewustheid aangeleer
Volgens Krashen:
:pencil2: Verwerwing van taal kort nie die gebruik van grammatikale reëls NIE.
:pencil2: Spraak (praat vd taal) sal van self na vore kom en word NIE aangeleer nie
:pencil2: Bepleit die gebruik van betekenisvolle insette en kommunikasie
:pencil2:Praat is die gevolg van verwerwing en nie die oorsaak daarvan nie
:pencil2:benodigde grammatika kom automaties
- Area waar vaardighede nog nie bemeester is nie
-
- 'n Onderwyser se verbale,fisiese en vrae help leerders om vaardighede en kennis te verbeter.
-
-
Toepassing van ZPD
-Nuwe taal is gesamentlik gebou deur samewerkende aktiwiteite:
- formele onderrig
- self-regulerende gesprekke
- leerders is aktief betrokke in hul ontwikkeling
- Onderwyser moet leerders observeer en vlak van leer verstaan
Steierwerk:
'n proses van ondersteunende dialoog:
- Moet opeenvolgende stappe bevat
- ondersteuning/ hulp om nuwe kennis op te bou
- Kinders leer deur aktiwiteite aan te pak met die hulp van 'n bevoegde individu
-
-
-