AOV: Algemene Onderliggende Vaardigheid (CUP)
• Verwys na die interafhanklikheid van konsepte, vaardighede en taalkennis wat in 'n sentrale prosesseringstelsel voorkom.
• Kognitiewe en geletterdheidsvaardighede wat in die moedertaal gevestig is, sal in verskillende tale oorgedra word.
• Kennis van een taal word oorgedra na 'n ander bv. kennis van die alfabet, handskrif, leestekens,grammatika, ens.