Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die Groot Depressie v 1929 - Coggle Diagram
Die Groot Depressie v 1929
Hitler uit gevangenis
Weimar Republiek Goue era ervaar
1923 - 1929
Ekonomiese probleem verbeter deur Kanselier Stresemann
1923 - 1929
omgeewenaarde welvaart
Nuwe produkte
Bv. Yskaste, radio's, stofsuiers
groot aanvaar geskep vir nuwe verbruiksgoedere
Amerikaanse ekonomie
Nie sterk
regering onbewus v naderende ramp
Mense, luuksheid op krediet te koop
oorproduksie in landbou
Pryse daal
a.g.v. hoe tariewe op invoer het buitelandse handel gedaal
Banke
Geen beheer
Swak banke
Toegelaat om besigheid te doen
Onverstandige lenings
Geld gebruik om op aandele mark te bele
Aandelemark
Baie maatskappye registreer
Klein
Ekonomies swak
Groot aanvraag na aandele, het aandeleprys vermeerder
Def
Waar aandele in maatskappye gekoop & verkoop word
Aandeleprys val
Mense paniekbevange geraak
Aandele probeer verkoop
1929
Amerikaanse Wallstraat se aandelebeurs in duie gestort
Geld
Waardeloos
Duisende mense
Werk verloor
Spaargeld verloor
GROOT DEPRESSIE
Amerika gee lenings aan Duitsland
Help met industriee weer aan die gang te kry
Na Eerste Wereldoorlog
Weimar Republiek
Verpletter
Lenings opgehou het
Geskok
Gewilde leier dood is in 1929
Groot Depressie
Vanaf
Amerika na Europa & Duitsland versprei
Weimar Republiek
Hiperinflasie getref
Tydperk v vinnige styging in pryse waartydens geld geen waarde het nie
Maatskappye bankrot
Duitsers werkloos