Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die agtergrond v Hitler se lewe - Coggle Diagram
Die agtergrond v Hitler se lewe
Adolf Hitler
20 April 1889 in Oostenryk, Braunau naby Duitse grens gebore
4 v 6 kinders
Ouers: afkomstig varm plattelandse families
Laerskool
Gewild onder ander skoolkinders
Laerskooleienskappe bewonder
Geweier om streng dissipline v skool te gehoorsaam
8 jr
In 'n kerkkoor gesing, & gedink hy kan 'n priester word
11 jr
Toe sy broer dood is
14 jr
Toe sy pa dood is
Daarna het hy buierig &aggressief geword & met onderwysers baklei
Na sy ma se dood, toe hy 18 jr was
Het hy in 'n skuiling vir haweloses gewoon
Toe hy in die skuiling gebly het
Het hy geleer om te skilder & waar hy met mense wat teen Jode gekant het in aanraking gekom