Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Hitler en die Nazi's 1920's - Coggle Diagram
Hitler en die Nazi's 1920's
Voor 1914
Adolf Hitler, arm kunstenaar,probeer om poskaarte op straat te verkoop
Haar v Jode ontwikkel a.g.v. Joodse prinsipaal by kunsskool in Wenen wou hom nie ervaar as student nie
Hitler het tydens Eerste Wereldoorlog by n leer aangesluit
Hy was dankbaar om 'n uniform, kos, blyblek & 'n doel in sy lewe te kry
Gedurend oorlog
Hitler was 'n gewone soldaat, later 'n korporaal
Nadele
2 weke deur mosterdgas verblind
Ysterkruis vir dapperheid verdien
Na oorlog
By Duitse werkersparty aangesluit wat later as die Nazi bekend geword het
Ontdek dat hy goeie spreker was, & het gou 'n leier v die klein party geword
Volgelinge
Swastika / hakekruis het hul wapen geword
Uniforms gedra
Meer volgeling gekry namate die Nazi's ontwikkel het
Lede het Hitler met 'n reguit arm gesalueer
Nuwe marsjeer-roete, bekend as streekpas geoefen
Hitler blameer Jode & Kommuniste vir die Duitsers se probleme
Hy belowe
Om glorie & trots v Duitsers terug te bring
Om Duitsland weer die "heersersras" te maak
Om ketting v Verdrag v Versailles te verbreek
1923 Hitler was seker hy kon regering omvergooi
Beiere biersaal
Op 'n tafel geklin en skote in die plafon afgevuur, & gekondig dat hy die regering oorgeneem het
Volgende dag beplan om beheer v Munchen oor te neem
3000 Nazi's onder Hitler is voorgekeer deur 100 polisiemanne wat hy gedink het gaan by hom aansluit
21 manne is gedood & meer as 100 gewond
Hitler het weggehardloop, maar is later gevang
Verhoor
Tydens
Hitler het die geleentheid gebruik om die wereld te vertel wat hy glo
5 jr gevangeneskap gevonnis
Maar vrygelaat na 9 maande
Mislukte voorval staan bekend as
Biersaal-Putsch
/
Munchense Putsch
In tronk
Al sy idees & beleide vir toekoms neergeskryf in 'n boek met titel
Mein Kampf
(my Stryd)