Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Totstandkoming v Nazi-Duitsland - Coggle Diagram
Totstandkoming v Nazi-Duitsland
Einde v 1 Wereld oorlog
4 jr tussen Geallieerdes Brittanje, & die Sentrale Magte, onder leiding v Duitsland
Sterftes
Ongeveer 16.5 mil, & 21 mil gewond
In Europa verwoesting v stede, dorpe, plase, huise, paaie, steenkoolmyne
Russiese & Oostenryk-Hongaarse ryke, in duie gestort
1918, Spaanse Griep deur Europa versprei, ongeveer 25 mil mense is dood
Oorlogsmoegheid
Voedseltekorte & militere nederlaag
Muitery in Duitse vloot & verlies aan moreel
Duitsland gevra vir
wapenstilstand
Verdrag v Vesailles 1919
Januarie 1919 vertenwoordigers v 32 lande by Paleis v Versaille in Parys ontmoed,vir vredesooreenkoms
Duitsland nie genooi
Onderhandelinge, 6 maande lank geduur met Groot Drie wat leiding geneem het
Clemenceau v Frankryk
Woodrow Wilson v Amerika
Lloyd George v Brittanje
Europeers, veral Frankryk, bitter & kwaad a.g.v. dat hul dink dat Duitsland verantwoordelik was vir oorlog & gestraf moes word
Lande wou nie teen Duitsland optree nie, maar Clemenceau het
"Duitsland moet op hul kniee gedwing word sodat hulle nooit weer n oorlog kan begin nie"
Die uitvoering het ongeveer 20 jr later 1939 in die 2 de wereld oorlog gelei
Vedrag v Versialle is 28 Junie 1919 onderteken, 5 jr nadat Aartshertog Ferdinand in n sluipmoord vermoor is
Duitse strawwe
Geen wapens uitvoer of invoer
Ophou: Masjiengewere & gewere vervaardig, en geen giftige gasse
Aantal oorlogskepe verminder,& geen duikbote
Geen gewapende vliegtuie,tenks/pantsesvoertuie
Troepe verminder tot 100000, & vloot beperk tot 15000
Kolonies prysgee, gebiede inEuropa verloor en nie met Oostenryk verenig nie
Skuld aanvaar, as oorsaak v Eerste Wereldoorlog
Vergoeding in die vorm v gelg & steenkool betaal
Weimer Republiek
Na Verdrag v Versielle onderteken, is Volkebond gevorm om internasionale geskille op te los & toekomstige oorlog te voorkom
Monargie in Duitsland afgeskaf
Demokrasie is geskep = Weimar Republiek
Verdrag v Versaille het bitterheid veroorsaak
Duitse staking = hiperinflasie & geld het waardeloos geword
Nuwe Weimar Republiek nie gewild onder konserwatiewes & gewese militere generaals nie
Gevoel hul het oorlog teen Rusland gewen, & aan einde v oorog was hul nog steeds in besit v Frankryk & Belgie
Jode & Kommuniste daarvoor blameer dat hul Vredesverdrag onderteken het
Hul gese, hul het Duitsland in die rug gesteek
Weimar Republiek:
Voor baie ernstige ekonomiese, maatskaplike & politieke probleme te staan gekom in sy poging om Duitsland in 1920's te regeer
Hitler in staat om voordeel te trek uit die probleem & genoeg volgelinge te werf, om in 1933 beheer oor Duitsland oor te neem