Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Tweede taal teorieë - Coggle Diagram
Tweede taal teorieë
Stephen Krashen
Stephen Krashen se perspektief oor EAT: Krashen beklemtoon die belangrikheid van insette wanneer 'n EAT aangeleer word. Krashen het 'n monitor model van 5 hipotese saamgestel om sy perspektef weer te gee.
Die vyf hoof hipotese:
- die aanleer van verwerwing hipotese
- die monitor hipotese
- die natuurlike orde hipotese
- die insette hipotese
- die aktiewe filter hipotese
Monitor teorie
-
-
3. Natuurlike orde hipotese: daar is 'n orde in die manier van taal leer wat sorg dat die taal effektief gebruik kan word.
-
5. Aktiewe filter hipotese: 'n aktiewe rol is nodig vir die aanleer van 'n nuwe taal. leerders moet oop wees om te leer.
-
Navorsers lewer kritiek: die uitsette van taal is ook belangrik om terugvoer te kan lewer en te kan verbeter in taal.
Jim Cummins
Ysberg teorie
Basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede (BIKV)
verwys na die basiese vaardighede in die taal.
-
-
Kognitiewe akademiese taalvaardighede (KATV) verwys na die vaardigheid om akademies te verkeer in die taal.
-
-
Algemene onderliggende vaardigheid (AOV) verwys na die vaardighede wat opbou in die huistaal wat gebruik kan word in die EAT (eerste addisionele taal).
-
-
Cummins se teorie simboliseer 'n ysberg. Die gedeelte wat uitsteek is die BIKV. Die praat, luister en verstaan van 'n taal.
Die gedeelte onder die water is die KATV omdat dit die dieper kant is. Die analitiese en kognitiewe kant van 'n taal.
Jim Cummins se perspektief oor EAT:
Cummins onderskei tussen twee soorte taalvaardighede:
1. Basiese interpersoonlike kommunikasievaardighede (BIKV)
2. Kognitiewe akademiese taalvaardighede (KATV)
Cummins glo dat dit 5-7 jaar neem om Engels as Eerste Additionele Taal aan te leer vir formele onderrig.
-
Lev Vygotsky
Lev Vygotsky se perspektief oor EAT: Vygotsky se sosio-kulterele theorie beklemtoon die sosiale interaksie tussen mekaar om kognitiewe taalvaardighede aan te leer.
Sosio- kulturele teorie
Glo dat kennis is sosiaal van natuur en geskied deur interaksie, kommunikasie en samewerking tussen leerders in 'n sosiale omgewing
-
-
-
Vygotsky: taal deur sosiale en kulturele interaksie
Cummins: Huistaal is belangrik vir EAT
Krashen: insette wat verkry word
-EAT fokus op praat, luister, skyf en verstaan
-Interaksie met mekaar is belangrik