Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Die kind Hoofstuk 2 - Coggle Diagram
Die kind Hoofstuk 2
Amazolo werk nie meer by
landdros Dube se vrou nie.
Sy werk nou elke dag by die Mutwas.
Sy werk 6 dae per week daar
Op 'n Sondag werk sy an haar potte.
Een Sondag gaan haal sy klei uit.
Een Sondag maak sy die potte
Een Sondag bak sy die potte
Potte vir wit mense kan sy maak soos sy wil
Potte vir haar mense moet reg wees
Amazolo maak nou
die kind op haar rug vas as sy werk
Sy spaar elke maand se salaris en betaal dit by die poskantoor in.
Zuziwe sien dat Amazolo nou weer lag - Sy is nou weer gelukkig.
Amazolo se naam beteken DOU
Ziziwe sê haar naam is weer helder:
sy is weer gelukkig.
Thandi sê vir Amazolo om vir
die kind klere aan te trek
Thandi en Mvula stry daaroor. Thandi sê Mvula leef volgens die tradisies maar is ook modern.
Die kind en Zolile speel saam.
Zolile leer vir die kind om stout te wees
Hulle speel by die bul se kamp
Die ander kinders spot die
kind omdat hy nie 'n naam het nie.
Hulle noem hom ONGENAGANA
Amazolo sê dit is omdat sy haarself wil straf oor wat sy aan die kind gedoen het.
Zolile daag die kind uit om
deur die bulkamp te hardloop
Hy belowe om vir die kind geld te gee.
Die kind hardloop deur, maar Zolile wil nie vir hom die geld gee nie.
Toe die kind die geld vat, skree Zolile dat die kind die geld gesteel het.
Thandi kom uit en slaan die kind met haar skoen.
Zolile huil en Thandi is tevrede: Sy sal haar eie seun deur die kind straf.
Die kind mag nou nie meer
saamgaan na die groot huis toe nie.
Hy wil saam met die
bokwagters veld toe gaan.
Hy ler elke dag baie by die bokwagters.
Hulle praat nie met hom nie,
maar hy sien wat hulle doen.
Die kind wil saam met die
groot seuns beeste oppas
Hulle toets hom deur 'n speletjie te speel
Die kind verloor
Toe hulle weer kyk, is een van die koeie weg.
Die kind wil die koei gaan soek
Hy kry die koei, want hy het gesien waarnatoe sy loop.
Die seuns sê hy mag maar saam met hulle beeste oppas.