Om te:
Verstaan wat die terminologie beteken wat gebruik word in dokumente, insluitend:
Graad 10, 11 en 12:
Graad 11 en 12:
• datum of tyds periode van die dokument
• begin- en eind-saldo
• krediet en debiet
• betaling verskuldig
• minimum betaling
• tarief koste
• inkomste, uitgawes, wins/verlies
• BTW
• WVF (UIF), netto salaris, bruto salaris, aftrekkings en belasbare inkomste
• items en hoeveelhede
• Belastingkoers en belasting kerf
• LBS (PAYE) en SIBW (SITE)
• rentekoers
• afbetalings bedrae en tydperke
• res waarde
• werklike koste en totale koste
Verduidelik en demonstreer hoe die waardes wat in die dokumente voorkom bepaal word.
-