Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Mikro-organismes
LW - Coggle Diagram
Mikro-organismes
LW
Virusse
-
Voortplanting
-
-
Litiese siklus
Virus dring sel binne, repliseer en laat sel oopbars
Lisogeniese siklus
Langtermyn verhouding, nukleïensure repliseer op dieselfde tyd as wat gasheer selle repliseer
-
-
Eienskappe
Geen metaboliese of respiratoriese ensieme nie, slegs aktief in gasheerselle
Kan slegs in gasheerselle repliseer, parasiete
-
-
-
-
Bakterieë
-
-
Selomhulsel
-
-
Selmembraan
-
Rol, vervoer, afskeiding, energie onttrekking, sintese en verwerking v voedingstowwe
-
Endospoor
Harde, weerstandige struktuur wat bietjie sitoplasma en DNS bevat
-
-
Rol in omgewing
Handhaaf balans in omgewing, dit hersurkuleer organiese materiaal
-
-
-
-
Protiste
Tipes
-
Plantaardig
-
-
Fotosinteer en bevat pigmente, chlorofil
-
-
-
-
-
-