Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Lughawe en vliegtuigterminologie Toerisme - Coggle Diagram
Lughawe en vliegtuigterminologie
Toerisme
Lughawe
Plek waar vliegtuie land en passasiers en vrag aan boord neem en weer vertrek
Lughawegebou
Plek waar passasiers deur proses gaan om aan boord te gaan of van vliegtuig te gaan
Landkant
Area voordat passasiers deur beheerpunte beweeg
Vliegkant
Plek waar passasiers aanmeld om te wag vir hul vlug
Hek
Plek waardeer passasiers moet gaan om aan boord te gaan of van vliegtuig te gaan
Instapkaarte
Verwys na die hek waar hulle boord
Aanmeldtoonbank
Plek waar passasier se ID en dokumentasie befestig word, bagasie word opgeneem en hul kry hul sitplek nommer
Selfaanmeldkiosks
Tyd bespaar, selfdiensgerief solank die passasier nie enige bagasie of spesifieke versoek het nie
Veiligheidsbeheerpunt
Noodsaaklik, beskerm personeel en passasiers
Aan boord gaan
Term vir wanneer passasiers aanboord mag gaan
Bagasievervoerband
Dra bagasie wat in ruim was na die bagasie-area
Bagasieopeis-area
Punt waar passasiers aan die einde van n vlug hul bagadie kan afhaal
Bagasielimiete
Ekonomiese klas
22kg
Besigheidsklas
32kg
Wissel volgens
Lugdienste
Bestemmings
Reiskas
Binnelandse vlugte
Internasionale vlugte
Paadjie
Vliegtuigkombuis
Stoor voedsel en drank om te bedien
Vlugkelners se sitplekke, veiligheidstoerusting hier gelee
Stuurkajuit
Sitplekke vir vlieënier, medevlieënier en navigator
Oorhoofse stoorplek
Skinkbordtafeltjies
Vragruim
Vermaak
Aanboordtydskrifte
DVD's of fliekkanale
Musiekkanale
Aanboordkamera