Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
BL 2 - 4 - DIE STRUKTUUR VAN DIE AARDE, Struktuur van aarde verdeel in 3…
BL 2 - 4 - DIE STRUKTUUR VAN DIE AARDE
Struktuur van aarde
verdeel in 3 dele
Litosfeer
Kors
Mantel
Kern
Soliede laag rotsstene oppervlak vorm
Land en see bode
Kors met grondlaag bedek
Onder kors baie dik laag "mantel"
Ongelyk, hoë berge Kilimanjaro
Groot vlaktes / plat gebiede (Karoo),
diep valleie op seebodem
Hidrosfeer
Hoeveelheid water op of naby aarde
Sluit in
: water in oseane, riviere, merre, ondergrond, en vog in die lug
97% water is sout kom voor in oseane
3% vars water driekwart
solied en in ysplate
Vaste hoeveelheid water op aarde, beweeg deur hidrosfeer in nimmereindigende siklus
Watersiklus
Atmosfeer
Bevat gespesialiseerde molekules
osoon (O₃)
skadelike straling van ruimte uitfiltreer
Beskerm
lewe op aarde deur ultraviolet-sonstraling - absorbeer wat oppervlak deur warmteretensie (kweekhuiseffek) verwarm, uiterste temp. tussen dag en na verlaag
Temp. bepaal verskillende
streke in atmosfeer
Lug in atmosfeer deur aarde se swaartekrag af getrek om nie na ruimte te ontsnap noem die druk
lugdruk
of
atmosferiese
druk
5 hoofstreke
Eksosfeer
Termosfeer
Mesosfeer
Stratosfeer
Troposfeer
Gaslaag wat planeet omring
honderde kilometer
Persentasie waterdamp
in atmosfeer
wissel plek en tyd
Hoofsaaklik
uit
stikstof
Bevat ook:
suurstof
Koolstofdioksied
Waterdamp vir plante & diere
Biosfeer
Bestaan
: uit lewende organismes
op aarde - plante, diere, mikro-org & dooie (oorblyfsels)
Meeste lewe
3m onder grond
30m bo grond
boonste 200m van
oseane/see voor
Benodig vir oorlewing
gasse
- atmos
voeding
- litos
water
- hidros
Wisselwerking / prosesse tussen verskillende sfere op aarde, help stabiele omgewing handhaaf dat lewe bestaan
lito beteken
klip of rots
sluit kors en boonste mantel in