Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kwartaal 3 - Hoofstuk 17 - Nasiebou en kulturele erfenis, Geloftedag = …
Kwartaal 3 - Hoofstuk 17 - Nasiebou en kulturele erfenis
Geloftedag =
Versoningsdag
Voortrekkers teen Britse kolonialisme geprotesteer
Zoeloes - Voortrekkers aangeval
3 Voortrekkers gewond
3 000 Zoeloes dood
Bekend as Slag van Bloedrivier
In Apartheid-SA bekend as
Geloftedag
Demokratiese SA bekend as Versoeningsdag
Mandeladag
67 minute gegee aan gemeenskap of liefdadigheid diens
67 jaar gewy aand stryd vir regte van mensdom
Doel
mense aan te moedig om verantwoordelikheid te aanvaar - wêreld n beter plek te maak
Slagspreuk
"Tree op. Vuur verandering aan.
Maak elke dag Mandeladag"
Afrika-dag
OAE
gestig
Organisasie vir Afrika-eenheid
AU
gestig
Afrika-unie
Afrika-dag behou as viering van Afrika-eenheid
Werkersdag
=
Agtuur-dag
In Australië ontstaan
Stryd vir reg om slegs 8 ure per dag te werk
Tradisionele dag om te protesteer vir beter lone en diensvoorwaardes
Jeugdag
Soweto Studente protes teen Afrikaanse onderrigtaal
Protes 8 maande dwars oor die land
Herdenk alle jongmense
wat
dood
is in die stryd
teen
apartheid
en
Bantoe
Onderwys
Erfenisdag
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu
frase
"
reënboognasie
"
Reënboognasie
Diverse kulture, gebruike, tradisies, geskiedenis en tale beskryf
Vier die
diversiteit
Naionale Vrouedag
Vroue opmars na Uniegebou in Pretoria
protes
teen wet ingevolg dat
swart vroue passe
Gevier
om erkenning te gee aan probleme vooroordele wat nog heers
Vryheidsdag
SA 1ste demoratiese verkiesing
1st keer wat alle rasse kon stem
Nuwe Grondwet van krag geword & menseregte gewaarborg
Menseregtedag
Herinner mens aan wanddade dat dit nooit weer gebeur nie
Polisie
69
mense by Sahrpeville
dood
gemaak
Protesoptog teen paswette
Nasionale Vakansiedae