Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Ekologie Biologie Kw 4 - Coggle Diagram
Ekologie
Biologie Kw 4
Ekologie
Studie v lewende organismes en hul wisselwerking tussen mekaar en omgewing
Komponente
Abioties
Edafiese faktore
Grondtipes
Leemgrond
Sandgrond
Kleigrond
Word bepaal deur
Grondtipes
Deeltjiegroote
Grondlug
Waterhouvermoë
Humisinhoud
Dooie plant en diermateriaal
Uitloging
Grond verloor voedingstowwe deur water wat wegspoel
Fases v grond
Suur grond
Proteas, vynbos
Alkalies
Vetplant
Neutraal
Tuinplante
Fisiografiese faktore
Aspek/helling rigting
Posisie tot son
Oos, Suidelike
Verskil tussen N & S helling
Noord
Hoë temperature
Lae vog
Plante: vetplante
Suidelike
Laer temperature, min son
Baie vog
Plante: mosse & varings
Helling
Bepaal afloop v H O
Steil/geleidelike helling
Tipe grond:
ontvrugaar
Aantal plant en dierspesies is min
Hoogte bo seevlak
Ekstreme toestande: wind, minder suurstof
Verskil in plantegroei
Bioties
Produsente
Plante
Verbruikers
Organismes wat afhanklik is van ander organismes vir kos
Ontbinders
Organismes wat dooie materie afbreek
Hibernasie
Verlangsamen v liggamsprosesse wanneer temp daal en kos skaars word
Liggaams temp daal en hartklop word stadiger. Word onaktief