Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Massauitsterwing Bio Kw 4 - Coggle Diagram
Massauitsterwing
Bio Kw 4
Def
Uitsterwing v groot aantal spesies binne betreklike kort tydperk op geologiese tydskaal
Hipoteses tydens kryt-Tersiêr-grens
Gedoen om die massa-uitstarwing v 65mjg wat tot uitstarwing v baie spesies gelei het te verduidelik
Meteorietimpak-teorie
Ongeveer 65mjg
Bewyse gevind
Laag sediment wat afgeset is in tydperk wat uitsterwing plaasgevind het
Laag het buitengewone hoë konsentrasie
iridium
bevat
Stof en puin, weens botsing, sou meeste sonlig v maande blokkeer, plantsoorte sterf en verlaag suurstofvlak in atmosfeer, temp sou daal en stof sou suurreën veroorsaak
Vulkanisme in Indië
Gevolg v vulkaniese akt
Die iridiumlaag
Vulkaan uitbarsing
Lawa word uit aarde se mantel na oppervlak gestoot
Omdat iridium in aarde se mantel voorkom kan ontsagte vulkaanuitbarstings verklaring wees vir hoë konsentrasie iridium in gesteentes
Uitwerking
Soortgelyk aan metiorietimpak
Lig uitskakel en het dus klimaatstoestande en oseaanchemie verander