Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kwartaal 4 Onderwerp 7 Eenheid 2 - Waarom mense in SA woon waar hulle woon…
Kwartaal 4 Onderwerp 7 Eenheid 2 - Waarom mense in SA woon waar hulle woon
Landelike en stedelike plekke
bl 139
Stedelike gebiede
= dorpe / stede
MEER MENSE
SA'ners woon hier:
6/10 in dorpe / stede
4 / 10 in dorpies / plase
Mense werk in winkels,
kantore, fabrieke
Landelike gebiede
=
dorpies / plase
MINDER MENSE
Mense in plattelandse
(landelike) gebiede werk op
die land
Waarom mense van
landelike na stedelike
gebiede toe trek
bl 140
SA
Landelike gebiede krimp (minder)
Stedelike vermeerder
Rede
= mense trek van land na stede
Redes
waarom mense
landelike
gebiede
verlaat
Min werk
Min diens onderwys/gesondheidsorg
Natuurrampe vloede of droogtes
Te tradisioneel nie modern
Redes
waarom mense
na
stedelike
gebiede
wil
trek
Meer werk
Beter huise / dienste
Goeie onderrig
Naby familie te wees
Geen
apartheidswette om te trek nie