Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Rek Kw 4 - Coggle Diagram
Rek
Kw 4
Kosteberekening / vervaardiging
Def
Al die kostes betrokke by die maak van n produk
Vervaardigingskoste
Materiaalkoste
Direkte
Maak produk
Indirekte
Nie fisies betrokke by vervaardiging v produk nie
Arbeidskoste
Direkte
Salarisse en lone wat direk bydra tot vervaardiging v produk
Loon wat aan persoon betaal word om handboek te bind
Indirekte
Salarisse en lone wat nie direk betrokke is by die vervaardiging v produkte nie
Loon wat aan voorman van drukkery betaal word
Fabrieksbokoste
Indirekte materiaal
Indirekte arbeid
Water & elektrisiteit
Huur
Versekering
Uitgawes in fabriek
Kostes
Vaste
Fabrieksbokoste wat nie volgens veranderende produksie vlakke wissel nie
Administratiewe koste (kantoor)
Versekering
Bankkoste
Huur
Waardevermindering v kantoor toerusting
Telefoon
Veranderlike
Fabrieksbokoste wat wissel volgens aantal eenhede wat geproduseer word
Verkoops- en distribisiekoste
Advertensies
Oninbare skulde
Water en elektrisiteis
Huur
Waardevermindering op voertuie
Salarisse
Primêre koste
Totale vervaardigingskoste (produksiekoste)
Eenheidskoste (gemiddelde koste)
'n Produk se eenheids koste neem gewoonlik af wanneer aantal vervaardigde eenhede toeneem
Eenbeidskoste v produk