Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Verbale en geskrewe kommunikasie Toer Kw 4 - Coggle Diagram
Verbale en geskrewe kommunikasie Toer Kw 4
Verbale kommunikasie
Verskaf inligting aan klante, dra boodskappe oor en klaar misverstande op
Soorte
Interpersoonlike
Kleingroep
Openbare
Massakommunikasie
Persoonlike kommunikasie
Gesproke woorde (10%)
Stemtoon (30%)
Lyftaal (60%)
Telefoniese kommunikasie
4 beginsels
Stiptheid
Hoflikheid
Voorbereiding
Professionaliteit
Skriftelike kommunikasie
Vorms
E-pos
Webtuistes
SMS-boodskappe
Sosiale netwerke
Fakse
Memo's
Opnames
Vraelyste
Kommunikasieproses
Persoon wat kommunikasie begin
Kode:
soort kommunikasie wat gebruik word om boodskap oor te dra
Boodskap:
betekenis v woorde
Ontleding v kode:
interpreteering
Ontvanger:
persoon wat boodskap ontvang
Terugvoering:
reaksie v ontvanger op boodskap
Toerismepad- en inligtingstekens
Nie verbale manier van oordra v inligting
Bruin agtergrond