Please enable JavaScript.
Coggle requires JavaScript to display documents.
Kultuur en erfenis Toer Kw 4 - Coggle Diagram
Kultuur en erfenis
Toer Kw 4
Vorm die basis v n land se nasionale identiteit
Erfenis v samelewing
Enigeiets wat behoue gebly het uit verlede
Kultuur
Def
Waardes, ingesteldheid, manings skeppings en gebruike v spesifieke groep mense
Lewend/ontasbare kultuur (tradisie) of nie-lewende dinge
Menings oor kultuur
Gebaseer op simbole
Verbaal/nie-verbaal
Aangeleer
Gedeel
Dinamies
Kan verander
Kulturele diversiteit
Verskillende kulture in n streek
"Reënboognasie"
Hoe Invloed van verskillende kulture gesien kan word
4 hoofbevolkingsgroepe, en 11 amptelike tale
Verskillende vorme v kuns & handwerk
Verskillende soorte musiek & dansvorme
Diverse kossoorte
Feeste wat verskillende kultuurelemente vier
Kuns en handwerk
Verteenwoordiging v kreatiewe inspirasie v kultuur
Kunste in Wonderwerk grot naby Kuruman is oudste
Cuisine
Beïnvloed deur inheemse Afrika kulture en Europese en Asiatiese kulture
Erfenis
Def
Oorgeërf v ons familie en samelewing
Taal wat ons praat, kultuur, menings, soort kos, musiek, plek waar ons bly, herinniringe
Erfenisbronne
Plekke/dinge wat natuurlik/kulturele belang het
Tasbaar en ontasbaar soos tale
Bv
Voorwerpe, strukture of iets met n spesiale betekenis
Wet in SA
Beskerm en identifiseer ons erfenis
Wet op Nasionale Erfenisbronne (WNE)
Die erfenis behoort aan ons land en mag nie verwyder word nie
Belang en waarde v erfenisbewaring
Waardes
Sosiale
Besoeking vir opvoedkundige redes
As mense besef erfenis is waardevol, bou dit eenheid en moedig eienaarskap v hierdie erfenis aan by gemeenskap
Ekonomies
Voorsien werksgeleenthede aan gemeenskap en skep inkomste
Omgewings
Beskerming & beveiliging van die verklaarde erfenisgebied
Erfenisgebied
Plek wat beskerm word vanweë sy belang vir ons erfenis
Unesco
Moedig identifisering, beskerming en bewaring aan kulture en natuurlike erfenisgebiede oor wêreld
Kriteria oor aanwys v erfenisgebiede
As belangrik is vir gemeenskap
Skaars of bedreigde eienskappe
Voorsien belangrike inligting om erfenis en kultuur te help verstaan
Sterk verbintenis met lewe en werk v mense
Skoonheidswaarde vir gemeenskap
Soorte erfenisgebiede
Kulturele
Natuurlike
Gemengde K & N